MAX® Mondskerms was betrokke by die Blou Bulle die afgelope drie jaar en MAX® vervaardig steeds uitsonderlike kwaliteit mondskerms wat deur alons spelers gebruik word. Die Blou Bulle se verhouding met MAX® het die afgelope jaar of wat van krag tot krag gegaan en so ontwikkel dat al die spelers ook 24uur toegang tot ‘n tandarts het wat spesialiseer in sporttanddeelkunde.

[read-more]

Dit maak die hantering van alle tandeelkundige beserings baie maklik.

Die MAX® mondskerms is van goeie kwaliteit en help tanddeelkundige beserings voorkom en speel ook ‘n rol in voorkoming van harsingskudding. Die mondskerm word so gevorm dat dit geensins asemhaling beinvloed tydens deelname aan sport nie.

Dit is belangrik dat alle sportmanne en vroue wat aan kontaksport deelneem moet oorweeg om ‘n MAX®mondskerm te gebruik.

0

Your Cart